Mountain Charcoal Guest House
Beskrywing
Rondavel 1 is 'n kompakte vrystaande eenheid wat geskik is vir jonger gaste of diegene wat jonk van gees is, aangesien toegang tot die slaaparea via steil trappe is. Die solderstyl-slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelmatras op die boonste vlak. Die badkamer, geleë op die grondvloer, is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is ook op die onderste vlak en toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Bykomende geriewe sluit in 'n verwarmer, 'n waaier en linne. Die eenheid bied skilderagtige berguitsigte.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat, indien vooraf gereël. Rook in die kamers is verbode. Maak seker dat die hek toe is wanneer u die perseel binnegaan of verlaat.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 5 is 'n enkelkamer met 'n oopplan-badkamer wat ’n stort, toilet en ’n wasbak het. Daar is 'n enkelbed, mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware . Ander geriewe in die kamer sluit ’n verwarmer, waaier en linne in. Die eenheid het ’n stoep met buitemeubels en ’n lieflike tuin-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat, indien vooraf gereël. Rook in die kamers is verbode. Maak seker dat die hek toe is wanneer u die perseel binnegaan of verlaat.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Steenhuis het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met stort, toilet en ’n wasbak. Die kombuis-area is met ’n stoof, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Ander geriewe in die kamer sluit ’n verwarmer, waaier en linne in. Die eenheid het ’n stoep met buitemeubels, braaigeriewe en ’n lieflike berg-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat, indien vooraf gereël. Rook in die kamers is verbode. Maak seker dat die hek toe is wanneer u die perseel binnegaan of verlaat.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 1 het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met stort, toilet en ’n wasbak. Daar is ook oorgenoeg kasruimte en ’n kombuis-area wat met ’n stoof, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Ander geriewe in die kamer sluit ’n verwarmer, waaier en linne in. Die eenheid het ’n stoep met buitemeubels, braaigeriewe en ’n lieflike berg-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat, indien vooraf gereël. Rook in die kamers is verbode. Maak seker dat die hek toe is wanneer u die perseel binnegaan of verlaat.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 2 is 'n privaat gastekamer op die perseel, ideaal vir 'n paartjie of enkelreisiger. Die kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid sluit 'n selfsorg-kombuisie in wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ruim kasruimte beskikbaar vir berging. Bykomende geriewe in die kamer sluit in 'n verwarmer, 'n waaier en linne. Buite het gaste toegang tot 'n privaat patio met buitesitplek, braaigeriewe en skilderagtige berguitsigte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat, indien vooraf gereël. Rook in die kamers is verbode. Maak seker dat die hek toe is wanneer u die perseel binnegaan of verlaat.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die hoofhuis is 'n ruim vrystaande eenheid, ideaal vir gesinne of groepe vriende. Dit beskik oor 4 dubbelslaapkamers en 2 gedeelde badkamers. Die huis sluit 'n groot kombuis, 'n ruim braaikamer, 'n eetkamer en 'n gemaklike leefarea met DStv in. Daar is drie gemeubileerde stoepe wat ruim buiteruimte bied vir ontspanning. Die huis sluit ook wasgoedgeriewe in, en kamers word van Maandag tot Vrydag skoongemaak, uitgesluit openbare vakansiedae. Wasgoed word gewas, gestryk en weggepak. Let asseblief daarop dat die kantoor en spens privaat is en nie by die huur ingesluit is nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Dubbelbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat, indien vooraf gereël. Rook in die kamers is verbode. Maak seker dat die hek toe is wanneer u die perseel binnegaan of verlaat.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 72 Murray Street, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang