Mountain Charcoal Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 72 Murray Street, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
- Vanaf R450 per nag (plek vir 1)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Mountain Charcoal Guest House is op 'n kleinhoewe in Lady Grey, Oos-Kaap, geleë. Die gastehuis bied verblyf naby talle staproetes, 4x4-roetes en ander besienswaardighede.
Die verblyf bestaan uit 5 eenhede om van te kies. Kamer 1 beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dit het ruim kasruimte, 'n kombuisarea met 'n stoof, mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die kamer het 'n verwarmer, waaier en linne word voorsien. Dit bied 'n berguitsig vanaf die patio met buitemeubels en braaigeriewe.
Kamer 2 beskik oor 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dit het ruim kasruimte, 'n kombuisarea met 'n stoof, mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die kamer het 'n verwarmer, waaier en linne word voorsien. Dit bied 'n berguitsig vanaf die patio met buitemeubels en braaigeriewe.
Die Steenhuis beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dit het 'n kombuisarea met 'n stoof, mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die kamer het 'n verwarmer, waaier en linne word voorsien. Dit bied 'n berguitsig vanaf die patio met buitemeubels en braaigeriewe.
Rondawel 1 het 'n dubbelbedmatras in die solderslaapkamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, klein yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die badkamer en die kombuis is op die grondvloer. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n verwarmer, waaier en linne. Hierdie eenheid het ook 'n pragtige berguitsig.
Kamer 5 is 'n enkelkamer met 'n oopplan-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n enkelbed, mikrogolfoond, klein yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n verwarmer, waaier en linne. Die eenheid het 'n patio met buitemeubels en 'n pragtige tuinuitsig.
Gaste het toegang tot gratis WiFi tydens hul verblyf om hul ervarings en avonture met familie en vriende te deel.
Gaste kry veilige parkering op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 72 Murray Street, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
- Gaste dink Mountain Charcoal Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 72 Murray Street, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang