Successfully reported

Bayview Mountain Sea-facing Cottages

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Liezl V
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Dit was 'n voorreg om in die plek te kon bly. Bayview Mountain see facing cottages het ons beste verwagtinge oortref. Dit is 'n lieflike plek met aandag wat aan die kleinste detail gegee word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Asemrowende uitsig met tonne waarde vir geld! Uitstekende verblyfopsie met 'n pragtige uitsig oor die baai. Absoluut veilig met die wonderlike gasheer en vrou. Skoon, netjies en alles wat jy nodig sou kry vir 'n selfsorgopsie. Ons het niks saamgeneem nie en alles daar gekry wat ons benodig het. Hulle is vriendelik, behulpsaam en wonderlike mense. Ons sal hulle vir seker aanbeveel. Die waarde vir geld vir ons en ons gesin was absoluut bo verwagting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

June Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 00:00
  • Adres: 56 Andrews Road, Scott Estate, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda44294fa9a6ae3460de8e789961a128e418caba1e82d578fbe9cb9a9d8c943cf143bf13d0d35677ffa56bb0801b5d61e423?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 990 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 56 Andrews Road Scott Estate 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 00:00 -34.037858243869 18.365777293918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang