Successfully reported
+49

Mountain Dew Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 19 Caledon Street, Camphers Drift, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mountain Dew Guest House is in een van die bekoorlikste ou woonbuurte van George geleë en bied gerieflike verblyf in 'n rustige en veilige area wat naby die sakearea, restaurante, gholfbane en die Tuinroete Botaniese Tuine geleë is.

Alle kamers is apart van die hoofhuis en loop uit op 'n rustige tuin met 'n swembad.
Die kamers is toegerus met gemaklike beddens, en suite-badkamers met tee- en koffiemaakgeriewe.

Mountain Dew Guest House is gerieflik geleë binne 'n radius van 60 km van Mosselbaai, Knysna en Oudtshoorn. Doendinge en besienswaardighede in die omliggende area sluit haaihokduik, perdry en die strand in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Openbare vervoer naby

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 19 Caledon Street, Camphers Drift, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain Dew Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 19 Caledon Street, Camphers Drift, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA378caf39fef0a7a47389d2725e58d25f800cec2e12464be8ae965f4add1f949dc05df0d1e0eaa5dff9471cf19d01c2ae8484?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 19 Caledon Street Camphers Drift 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -33.95210155019 22.460295813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang