Successfully reported

Mountain Glimpse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Marina F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese plek. Ons het heerlik gebly. Het alles gehad wat nodig was. Baie rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netjiese, privaat, lekker verblyf en baie bedagsame gasheer. Baie lekker gebly. Sal weer daar bly indien nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janica L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustig, veilig en baie skoon en netjies. Ek en my vriend het 'n wonderlike tyd gehad, kon nie anders om nog 'n dag aan te bly nie, so lief geraak vir die plekie. Die eienaar was die vriendelikste, het ons sommer tuis laat voel. Sal beslis enige iemand aanraai om te gaan besoek. Sal nie spyt wees nie. Ons was sommer hartseer toe ons plekie moes verlaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Goeie netjies waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Alles netjies en skoon, alles wat ons nodig gehad het is beskikbaar. Goeie stil en goeie omgewing. Beveel Mountain Glimpse beslis aan. Vriendelike gasvrou en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanri
Mountain Glimpse
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was heerlik om julle by ons te hê en ons sien uit om julle gou weer te sien!

Karien S
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Netjies, skoon en presies soos foto's. Ons het baie lekker gebly, alles was netjies, skoon en gerieflik. Dit was presies soos die foto's. Ek het saam met my ma (75 jaar oud) gereis, die toilet is ongelukkig bietjie laag vir ouer mense wat sukkel om op te staan as hulle laag sit. Die stort het baie lekker gestort en daar was altyd warm water, die bed was ook baie gemaklik. Afgesien van die toilet wat laag is, was hierdie die perfekte plek, sal definitief aanbeveel vir enige iemand wat na die Paarl reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanri
Mountain Glimpse
Baie dankie vir jou resensie, Karien! Ons waardeer jou terugvoer opreg. Na jou resensie het ons aanpassings gemaak aan die toiletgeriewe om dit meer gerieflik te maak vir ons gaste. Ons het ’n gryprelings geïnstalleer en ’n verhoogde toiletsitplek aangeskaf vir gaste wat ondervind dat die toilet bietjie laag is. Ons glo hierdie verbeterings sal ’n verskil maak – en ons sien daarna uit om jou weer te verwelkom!

Juandre A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Cosy and pleasant. Mountain Glimpse is indeed a gem. The place is exactly as the pictures. There is everything needed for the stay and the aircon in the room was fantastic. We were comfortable and the unit is neat and tidy and very cosy. The bed was comfortable and we had a very pleasant stay. Juanri is very attentive and responsive. We had an amazing time for the weekend. We went to a wedding on the Saturday and the venue was just 7 minutes away, which was a bonus. It's very safe and quiet in that area. Even though the unit is attached to the house, we felt very private. Check-in and check-out were hassle-free and such a breeze. I would highly recommend Mountain Glimpse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanri
Mountain Glimpse
Thank you for the wonderful review. We are looking forward to welcoming you back!

Maryna G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Pragtige woonplek. Goed geleë en het baie lekker gebly. Baie lekker gebly en sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Goeie waarde vir geld verblyf. Baie lekker gebly. Verblyf lekker sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reginald W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Het baie tuis gevoel. Ek het lekker gebly. Die veiligheid in die omgewing is tops en winkels is nie te ver nie. Ons het die kalmte baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christina C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fantastic stay. The unit was nice and clean and everything was easily accessible. We had constant communication with the owner of the unit. We had access to WiFi to be able to work on our holiday. Our overall stay was wonderful. Will recommend Mountain Glimpse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Juanri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Labrusca Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17f56d7aa40866ec0cb46b2623f4c9a84975ed37a0d9bccbb94aa14b9e5d0251b97f740bf288fec7bf215229d3d20771b2ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 19 Labrusca Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.710198676776 18.958475931283
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang