Successfully reported

Mountain Haven Hideaway

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Rika J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Rus en vrede. Ons het 'n heerlike naweek gehad. Het lekker gaan stap en die natuur vreeslik geniet. Die paaie was nie te sleg nie, dit is onlangs geskraap. Die kinders het lekker geswem, tennis gespeel en Pa en Ma uitgedaag vir 'n rondte Putt-Putt. Die huisie was skoon en netjies en die kombuis het alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Dit was 'n bachelors en alhoewel ons geraas het, was daar geen probleme nie. Baie lekker gebly en gekuier. Slaapplek was gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

M J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Beautiful, stil en rustig, baie lekker, convenient, alles wat jy benodig. Pragtige plekkie met die mooiste uitsig, ingerig met alles wat jy kan nodig hê. Pragtige swembaddens, groot en klein, moes net op die blad verwys het dat dit vir almal se gebruik is. Op die webblad het gesê huis het sy eie swembad. Daar is geen skoonmaakdienste nie, jy doen alles self, wat nie sleg is nie. Sou net verkies hulle bring skoon handdoeke en verwyder vullis na die 2de dag. Baie mooi staproetes en pragtige scenery.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Diaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 18, Utopia Nature Estate, Buffelspoort, 0350, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ffe0ecb9fb93281b7c426111dd445f8e40f63e4e9ea8df98fe16f1933117ff81c2a732fb18247607441c49ce5323c9d3f73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Unit 18 Utopia Nature Estate 0350 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.816395381652 27.475054513012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang