Successfully reported
+36

Mountain Magic 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Touw Rivier Road, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Mountain Magic 3 bied unieke selfsorgverblyf in 2 omgeboude houers wat spog met asemrowende uitsigte oor die verre see, kronkelende riviere en die magiese Outeniekwaberge. Dit is 'n ideale opsie vir 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel en vir gaste wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.

Hierdie houer kan altesaam 4 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Albei slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien; gaste word egter verplig om hul eie handdoeke saam te bring.

Die leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n etenstafel. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek. Vir diegene wat werk wil doen, is 'n lessenaar en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Hierdie houer maak oop na 'n buitelugvermaakstoep met 'n buite-eettafel, 'n borrelbad, 'n hangmat en braaigeriewe wat die perfekte plek is vir gaste om kwaliteit tyd saam deur te bring terwyl hulle die uitsigte bewonder. Boonop is 'n buitestort en -bad beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leigh Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Touw Rivier Road, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain Magic 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Touw Rivier Road, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9673a6ed91b85e3a88a3e086067fbfae4fc4a63baec368db6a81d662ce40d931ae03cf08001bedf896aeecfda078c1f3fcd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 Touw Rivier Road Hoekwil 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.984103392617 22.612648558114

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang