Successfully reported
+21

Mountain Manor Guest House and Day spa

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 79 Henry Road, Shere, Pretoria East, 0012, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Geleë in 'n stil plek in die ooste van Pretoria, net van Lynnwoodweg. Bokant die gewoel van die stad, hier vind jy Ikhutsa Mountain Manor

Die verblyf beskik oor 4 luukse en suite-kamers. Alle suites is toegerus met lugversorging, DStv, tee- en koffiestasies, 'n yskassie, toiletware, linne en handdoeke en gemaklike rugstoele.

Geriewe op die perseel sluit 'n spa, 'n groot buiteswembad, 'n braai-area, WiFi, 'n spa en wasgoeddienste in. Daar is 'n Country Style Deli met 'n patio buite wat uitkyk oor 'n rustige tuin en 'n swembad.

Doendinge in die omgewing sluit wynproe en wildritte in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Rudayba A
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and unforgettable. Lynette was absolutely amazing. She was warm and welcoming. Attended to our every need. The food was so del...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Johan S
5.0
Friendly service & value for money. Quick overnight stay while attending a wedding. Friendly service from arrival. Value for money sinc...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Charlize N
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer Mountain Manor Guest House besoek. Die verblyf was baie mooi en ons is baie vriendelik verwelkom. Die verblyf was baie bekostigbaar.
Jan 2024
Cathy B
Saam met lewensmaat
4.8
Sal dit definitief aanbeveel. En sien julle binnekort weer. Jy is 'n awesome gasvrou. Ons het dit vreeslik baie geniet. Die rustigheid was baie lekker...
Sien meer
Apr 2024
Angelique S
Saam met lewensmaat
4.0
Clean, comfortable and friendly. It was perfect, slept over because of a wedding and was very accommodating with us arriving so late. I...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 79 Henry Road, Shere, Pretoria East, 0012, Gauteng
  • Gaste dink Mountain Manor Guest House and Day spa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 79 Henry Road, Shere, Pretoria East, 0012, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViNzYwZTA5LWZlNzItNDJjNC05YjJlLWRjYjg2MzE3NjRmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 79 Henry Road Shere 0012 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.803544444313 28.362547433135
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang