Mountain Marina - One Bedroom Premier 3
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 W Quay Road, Victoria and Alfred Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mountain Marina - One Bedroom Premier 3 is 'n bekoorlike woonstel op die waterfront in Kaapstad. Dit bied 'n uitsig oor die kanaal en 'n groot terras wat na Tafelberg front. Die woonstel bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf en is naby restaurante, winkels, trekpleisters en konferensiegeriewe.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en dit lei na 'n stoep. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het 'n etenstafel geskik vir 2 gaste, 'n TV en rusbanke. Dit lei na die stoep met sitplek.
Daar is gratis WiFi en 1 veilige parkeerplek. Gaste het toegang tot gemeenskaplike swembaddens. Daar is 'n gemeenskaplike gimnasium in die gebou wat gaste teen 'n ekstra daaglikse koste kan besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Chanel Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 7 W Quay Road, Victoria and Alfred Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 W Quay Road, Victoria and Alfred Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang