Mountain Marina - One Bedroom Superior 2
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 W Quay Road, V&A Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mountain Marina - One Bedroom Superior 2 is 'n bekoorlike waterfrontwoonstel in Kaapstad en bied uitsigte oor die kanaal en die eiland voor die enigste hotel. Dit bied aan gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie uitstekende ligging bied unieke, marina-styl luuksheid en is net 'n hanetreetjie van lekker eetplekke, inkopies, besienswaardighede en topklas konferensieplekke af.
Dié woonstel bestaan uit 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die woonstel kan tot 2 gaste gerieflik akkommodeer.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n TV en gemaklike rusbanke. Hierdie area maak oop op 'n balkon met buitesitplek.
Gaste kan tydens hul verblyf komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek in een parkeerplek geniet. Hulle het ook toegang tot verskeie gemeenskaplike swembaddens vir ekstra gerief. Die gebou beskik ook oor 'n gemeenskaplike gimnasium wat teen 'n daaglikse fooi vir gaste toeganklik is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Chanel Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 7 W Quay Road, V&A Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 W Quay Road, V&A Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang