Successfully reported
+16

Mountain Road Cottage

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Mountain Road, Somerset West, 7013, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Mountain Road Cottage is 'n aparte tuinkothuis, met sy eie privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Somerset-Wes, naby die Vergelegen Medi-clinic. Somerset-Wes is 'n dorp omring deur manjifieke berge en wingerde, met uitsigte oor die nabygeleë kobaltblou oseaan en sandstrande.

Die lieflike kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed met 'n elektriese kombers vir die winter. Die sonnige badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kothuis het 'n knus leefarea met gemaklike sitplek, 'n TV, (net Netflix) en WiFi is beskikbaar. Die kothuis het lugversorging, met beide warm en koue instellings. Die kothuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Susan C
Saam met lewensmaat
5.0
Dis een van die beste gastehuise waar ons nog ooit gebly het. Beveel dit aan. Ons het ons verblyf daar baie geniet. Die eenheid is uiters netjies en g...
Sien meer
Okt 2025
Pieter G
Saam met lewensmaat
5.0
Great, the friendliness of Monniek was the cherry on top! Nice and quiet, great location - in the midst of them all.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Karina V
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename rustige verblyf. Ons het baie gerieflik gebly, alles is skoon en netjies, rustig en stil. Gasvrou is vriendelik en behulpsaam.
Jun 2025
Theo S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik tuisgegaan in baie netjiese cottage. Cottage bied alles wat ons nodig gehad het. Rustige en veilige omgewing en Monniek het ons baie welkom la...
Sien meer
Okt 2024
Charmaine N
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike gasvrou, lieflike blyplek met aandag aan detail, baie netjies! Baie lekker gebly! Sal Mountain Road Cottage met die grootste vrymoedigheid...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Monniek Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 10 Mountain Road, Somerset West, 7013, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain Road Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Mountain Road, Somerset West, 7013, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bc154222aec80c0b188ba1cf4b82a3a2b7ddd9dc2735842995960bd3c7ad4f356f3ad9a6ff38a257ebf703ccade3c85b677?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 10 Mountain Road Somerset West 7013 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.081190820579 18.861513733864
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang