Successfully reported

Fortress Rock

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Annamarie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Perfekte wegbreek eenheid met pragtige uitsig. Pragtige eenheid, super netjies en perfek ingerig. Gasvrou is baie behulpsaam en laat 'n mens baie tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Fortress Rock
Baie dankie, Annamarie, dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer. Be blessed.

Peter-jon D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Awesome. Great stay. It was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Fortress Rock
Baie dankie, was so lekker om julle te akkommodeur.

Norman D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Will be back in the near future. This BnB is just perfect for a sleepover. It's clean, neat and tidy and the hostess is kind, friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Fortress Rock
Baie dankie, dit was 'n eer om u te akkommodeer. Groete, Maryna

Huck L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lovely warm and friendly hosts, very happy to stay again in the future. Very quiet and peaceful stay in Bredasdorp with an amazing view!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Fortress Rock
Dear Huck, it was such a pleasure to accommodate you and your wife. All the best! Love, Maryna and Dennis

Christo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie rustig en ontspanne in 'n mooi gevestigde omgewing. Baie netjies en keurig! Baie gasvry. Respekteer jou privaatheid. Mooi uitsig oor die dorp!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Fortress Rock
Baie dankie Christo, julle is die mooiste mense binne en buite. Be Blessed.

Conrad K
1 nag
5.0
Des 2023

Peaceful, accommodating and friendly. The hosts were wonderful, friendly and very accommodating with a short notice booking. Enjoyed the peaceful stay and would definitely recommend to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Fortress Rock
Baie dankie Conrad, dit was 'n groot plesier en ons sal jou weer en weer akkommodeer. Voorspoed vir die jaar, Groete Maryna en Dennis.

Saul V
1 nag
5.0
Des 2023

Toegegooi met gasvryheid. Inderdaad baie lekker gebly en geslaap. Baie rustige area en die uitsig was verruklik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Fortress Rock
Baie dankie, Saul, u was 'n aangename persoon om te akkommodeer.

Johann P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Very friendly hosts. The hosts were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Fortress Rock
Baie dankie mooibly

Helette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Lekker geslaap. Baie cosy. Parkering 'n bietjie van 'n nagmerre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Skoon, netjies, vriendelike en gasvrye ontvangs. Nuwe netjiese, skoon huisvesting met 'n mooi uitsig. Gasheer en gasvrou was baie vriendelik en gasvry. Nie geskik vir bejaarde gaste a.g.v. steil trappe. Parkering is nie ideaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Fortress Rock
Goeie dag Wouter baie dankie vir jul terugvoering. Dit was so 'n groot plesier om julle te akkommodeer, groete Maryna en Dennis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Kreupelhout Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2f7af79fbf2c393f693a73842bf48c32a8dece3cff1c6ccad9e3c45ff3aae66226b9b0952024fd5d9eb51f869fe39d3b787?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 16 Kreupelhout Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.54247 20.04156
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang