Successfully reported
+25

Fortress Rock

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Kreupelhout Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mountain Rock is geleë in die heuwels van die Overberg-distrik in Bredasdorp, op die eienaar se eiendom. Die ligging bied pragtige uitsigte oor die dorp en omliggende graanlande, die perfekte plek om te ontspan en af te skakel.

Die verblyf bied 2 eenhede, elk gemeubileer met gemaklike beddens en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Elke eenheid se kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, strykyster en tee- en koffiemaakgeriewe.

Bykomende geriewe sluit in 'n knus leefarea, WiFi, privaat ingang en toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area.

Gaste kan 'n tradisionele braai geniet terwyl hulle die sonsondergang oor die heuwels dophou. Nabygeleë besienswaardighede sluit in die Heuningberg Plaaslike Natuurreservaat (3.8 km weg), plaaslike winkelsentrums en die Skeepswrakmuseum. Die De Mond Natuurreservaat, gewild vir walviskyk, is 24 km van die eiendom af geleë, terwyl L'Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika, 40 km weg is. Kaapstad Internasionale Lughawe is 172 km van Bredasdorp via die N2-snelweg.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Annamarie R
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte wegbreek eenheid met pragtige uitsig. Pragtige eenheid, super netjies en perfek ingerig. Gasvrou is baie behulpsaam en laat 'n mens baie tuis...
Sien meer
Sep 2025
Peter-jon D
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Great stay. It was amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Norman D
Besigheidsreis
5.0
Will be back in the near future. This BnB is just perfect for a sleepover. It's clean, neat and tidy and the hostess is kind, friendly ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Huck L
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely warm and friendly hosts, very happy to stay again in the future. Very quiet and peaceful stay in Bredasdorp with an amazing view...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Christo V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en ontspanne in 'n mooi gevestigde omgewing. Baie netjies en keurig! Baie gasvry. Respekteer jou privaatheid. Mooi uitsig oor die dorp!
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 16 Kreupelhout Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fortress Rock het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Kreupelhout Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2f7af79fbf2c393f693a73842bf48c32a8dece3cff1c6ccad9e3c45ff3aae66226b9b0952024fd5d9eb51f869fe39d3b787?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 16 Kreupelhout Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.54247 20.04156
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang