Successfully reported

Mountain View @ Skeerpoort

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Helene C
1 nag
5.0
Sep 2025

Perfek. Baie dankie. Was baie netjies en mooi. Dit was baie lekker. Baie mooi plek en baie netjies. Dit voel veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanje
Mountain View @ Skeerpoort
Baie dankie vir jou terugvoer - hoop om julle binnekort weer te sien!

Gideon S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Veilig, privaat en netjies. Die plek is 'n fantastiese wegbreek van die stad, die privaatheid met die koeie wat so nou en dan verbyloop, voel regtig asof 'n mens op 'n plaas is! Die netheid en geriewe by die plek is ook uiters uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanje
Mountain View @ Skeerpoort
Bly julle het die wegbreek geniet - hoop ons kan julle binnekort weer huisves!

Dianna L
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Rustige omgewing in die natuur, geen stadsgeraas. Die akkommodasie was fantasties, pragtige opstal in 'n pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanje
Mountain View @ Skeerpoort
Dankie vir jou terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te huisves.

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Excellent. Highly recommend! Our stay was fantastic, beautiful house, spacious and clean. Beautiful scenery. Can't wait to go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanje
Mountain View @ Skeerpoort
Thank you, Chantal. We look forward to hosting you again soon.

Tracey-leigh L
1 nag
4.8
Jan 2025

Really good. My stay was comfortable and calming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Tanje
Mountain View @ Skeerpoort
Thank you for your review. Hope to see you again soon. Regards, Mountain View @ Skeerpoort.

Tenisha B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2025

'n Goeie wegbreek weg van die stad. Ons het heerlik gebly en sal dit definitief aan enige groot groep mense aanbeveel. Dit is beeldskoon en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Tanje
Mountain View @ Skeerpoort
Dankie vir jou terugvoer, was heerlik om julle te ontvang. Sien julle binnekort weer! Groete Mountain View @ Skeerpoort

Hein C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2025

Rus en vrede! Fantastiese plek! Baie lekker gebly - alles wat mens nodig het, is daar! Huis is skoon en goed uitgelee. Die plaas is 'n wonderlike wegbreek van die stad! Die plaasvoormanne is great en baie behulpsaam en het dit vir die kinders pret gemaak in en om die plaas. Sal dit voorstel oor en oor. Eienaars is great mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tanje
Mountain View @ Skeerpoort
Baie dankie, Hein - so bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle spoedig weer te verwelkom. Groete, Mountain View @ Skeerpoort

Veronique Nicole Deidre D
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2025

Netjies, goed toegerus en veilig. Uitstekende diens deur eienaar gelewer. Ons kon as groep baie aangenaam kuier en alles wat ons benodig het, was beskikbaar. Die aande was baie gesellig om die vuur. Ons enigste probleem was dat daar nie 'n strykplank was vir die gaste se gebruik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tanje
Mountain View @ Skeerpoort
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is bly julle het die kuier en geriewe geniet. Dankie vir die voorstel; ons wil altyd verbeter. Hoop om julle weer te kan huisves.

Ruaan V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

'n Lekker kuierhuis in die middel van die natuur met plaas atmosfeer. Die bespreking was maklik, die huis was gerieflik, privaat, baie skoon en ruim en sal definitief aanbeveel vir mense wat graag wil wegbreek naby aan die stad opsoek na rustigheid en die natuur. Ek dink ek sal net aanbeveel dalk om 'n TV by te voeg indien iemand vir 'n langer tydperk bespreek en om dalk die kinders besig te hou wanneer hulle nie buite is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanje
Mountain View @ Skeerpoort
Baie dankie, ons sien uit om julle weer te verwelkom. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tanje Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 880
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 880
per nag (plek vir 9)
Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 880
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
    8 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas R30, Remhoogte, Skeerpoort, 0232, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6937c434a5978dfa8e5a91c5268c4ca5955b6f21976534ddf5773ecda6a129f87a32864219b0948c147756730da6ebb35f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 880 per nag (plek vir 9) 11 5 1 5 Plaas R30 Remhoogte 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -25.800620357774 27.722197382322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang