Successfully reported
+26

Mountain View @ Skeerpoort

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 9 persone
    8 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas R30, Remhoogte, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Vanaf R3 200 R2 880 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Mountain View @ Skeerpoort bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Skeerpoort, ideaal vir 'n gesins- en vriendewegbreek.

Hierdie huis bied slaapplek vir 9 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, geskik vir 'n kind. Die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daarbenewens is daar 'n gastebadkamer beskikbaar, toegerus met 'n wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, ketel, lugbraaier, broodrooster, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Eetkamertafel met sitplek vir 10 langs die kombuis is perfek vir maaltye. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, ideaal vir ontspanning.

Buite het gaste toegang tot addisionele buite-eetplekke, sowel as 'n braai- en boma-area. Ontspan in 'n lieflike swembad terwyl jy die pragtige uitsig oor die Magaliesberge geniet.

Veilige parkering bied gemoedsrus tydens jou verblyf.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet met bidet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet met bidet

Badkamer

Stort, Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Helene C
5.0
Perfek. Baie dankie. Was baie netjies en mooi. Dit was baie lekker. Baie mooi plek en baie netjies. Dit voel veilig.
Sep 2025
Gideon S
5.0
Veilig, privaat en netjies. Die plek is 'n fantastiese wegbreek van die stad, die privaatheid met die koeie wat so nou en dan verbyloop, voel regtig a...
Sien meer
Jul 2025
Dianna L
5.0
Rustige omgewing in die natuur, geen stadsgeraas. Die akkommodasie was fantasties, pragtige opstal in 'n pragtige omgewing.
Apr 2025
Chantal W
Gesin met tieners
5.0
Excellent. Highly recommend! Our stay was fantastic, beautiful house, spacious and clean. Beautiful scenery. Can't wait to go back!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Tracey-leigh L
4.8
Really good. My stay was comfortable and calming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tanje Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Plaas R30, Remhoogte, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Gaste dink Mountain View @ Skeerpoort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 880
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 880
per nag (plek vir 9)
Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 880
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
    8 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas R30, Remhoogte, Skeerpoort, 0232, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6937c434a5978dfa8e5a91c5268c4ca5955b6f21976534ddf5773ecda6a129f87a32864219b0948c147756730da6ebb35f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 880 per nag (plek vir 9) 11 5 1 5 Plaas R30 Remhoogte 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -25.800620357774 27.722197382322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang