Successfully reported

Mountain View

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Isabel S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Beste ooit. Dit was 'n fantastiese ervaring. Reeling was topklas. Netheid uit boonste rakke. Atmosfeer fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Wonderful. What a great house to stay in. It comes with everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maretha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker verblyf en stapafstand van die dorp. Baie gerieflike huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst S
Kort verblyf
4.2
Jul 2025

Lekker koud maar rustige naweek. Baie lekker gebly. Hout was skaars en nat maar ons het ons eie hout saam geneem.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Philip C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Uitstekend. Kan nie wag om weer hier te bly nie. Heerlik gebly. Uitstekende ligging. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Goedgelee eenheid het ons kort besoek aan Dullstroom. Het drie nagte by Mountain View deurgebring met my twee seuns. Ons gasheer het ons toegang tot die kompleks baie goed gereël en die eenheid het aan alle verwagtings voldoen. Goed toegerus met alles wat ons nodig het tydens die winterbesoek. Die cottage is binne loopafstand van die meeste van Dullstroom se restaurante en aktiwiteite. Sal vir seker weer by Mountain View bespreek vir my volgende besoek aan Dullstroom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cisca B
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Great! Baie lekker verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dale Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 3 750
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 750
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Critchley Common, Teding Van Berkhout, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1c7f8cbfaf6425c4a83f2f5404570a1a2d44eb2e5720ef3a48c3c1a24a3297316dbf34c02ecda15539e56b2a5ebc904aa34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag, vir 8 mense 7 5 1 5 38 Critchley Common Teding Van Berkhout 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.4183837 30.1096523

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang