Successfully reported
+9

Mountain View Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Onvervalei, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Mountain View is 'n plattelandse, troeteldiervriendelike plaashuis wat op 'n privaat plaas geleë is, sowat 12 km vanaf Dullstroom sentraal. Die kothuis is die ideale basis vanwaar jy die area se besienswaardighede kan verken.

Die eenheid het slaapplek vir 4 persone en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort en 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n oopplan-kombuisie met 'n gasstoof en oond, 'n mikrogolfoond en 'n yskas.

Die aangrensende leefarea het 'n houtkaggel en lei na 'n patio met 'n braai-area vir gaste om te gebruik, en lieflike uitsigte oor die omliggende platteland. Die kothuis het ook 'n omheining, sodat troeteldiere buite kan speel.

Die omgewing rondom die dorp is bekend vir sy groot forelstrome en skilderagtige visvangplekke. Daar is ook werkende plase, kunsateljees en galerye, en ander besienswaardighede om te besoek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Slegs 4x4-toegang
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 266

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Farm Onvervalei, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Mountain View Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Onvervalei, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f9d4fd9c7f9059d715ad4157cd8b60d50611b220746de5398b3266d36c3bf45ac7053e346d8c24a6faf9c520a94043876d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 Farm Onvervalei Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.350237 30.101803
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang