Successfully reported
+99

Mountain View Country Inn

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Botha Street, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mountain View Country Inn is 'n bekoorlike Edwardiaans-geïnspireerde boetiekhotel wat uit die 19de eeu dateer. Die hotel is geleë in die hartjie van Lady Grey, 'n skilderagtige Victoriaanse-styl dorpie omring deur die Witteberge.

Verblyf is beskikbaar in 'n keuse van 12 individueel versierde slaapkamers en 2 suites. Die kamers wissel van 'n enkelslaapplek tot gesinseenhede en elkeen het 'n privaat badkamer. Sommige van die kamers het bekoorlike antieke dekor, terwyl 'n paar kamers 'n kaggel het. Daar is ook 'n TV met beperkte kanale, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, basiese toiletware, 'n paneelverwarmer en 'n elektriese kombers beskikbaar in al die slaapkamers.

Die hotel het 'n goed toegeruste konferensielokaal wat tussen 45 en 60 mense kan akkommodeer. Daar is ook 'n restaurant en koffiewinkel op die perseel waar gaste maaltye kan geniet. Nabygeleë besienswaardighede sluit Joubertspas, Lammergeier Natuurreservaat en die Witteberg Skywalk in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Dudley W
Saam met vriende
5.0
Recommend. Old style hotel, rooms comfortable and clean. Food excellent. Staff very helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Martin C
Saam met vriende
5.0
A lovely stay in Lady Grey. The stay was quaint and peaceful. Parking was secure and the staff were friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Linanda B
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Vriendelike diens. Plek is skoon en netjies.
Mrt 2025
Dean L
5.0
Relaxing. Friendly personalised service, great being hosted there!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Amanda S
Saam met lewensmaat
5.0
Kan verblyf aanbeveel. Verblyf was skoon en netjies. Net 'n bietjie raserig gewees in die straat.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 36 Botha Street, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mountain View Country Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Botha Street, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2NWVjN2VhLWE0N2UtNDBlYS1iMmM0LTc4ODYxNTllZTE1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 36 Botha Street Lady Grey 9755 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -30.713459064946 27.217269151455
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang