Successfully reported
+99

Mountain View Country Inn

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Botha Street, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mountain View Country Inn is 'n bekoorlike boetiek-hotel in 'n Edwardiaanse styl wat in die 19de eeu gebou is. Dit is in die hartjie van Lady Grey geleë, 'n prentjiemooi dorpie met Victoriaanse styl en word deur die Witteberge omring.

Die verblyf bestaan uit 12 slaapkamers wat individueel versier is en 2 suites. Die kamers wissel van 'n enkelkamer tot 'n gesin-suite en elkeen het 'n privaat badkamer. Baie van die kamers het pragtige antiekmeubels en 'n paar van die kamers het kaggels. Geriewe in die kamers sluit platskerm-TV's met sekere kanale, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, basiese toiletware, 'n muur-verwarmer en 'n elektriese kombers in.

Die hotel het 'n konferensiefasiliteit wat plek het vir 45 tot 60 mense. Daar is 'n restaurant en koffiewinkel op die perseel. Doendinge in die area sluit Joubertspass, Lammergeier Natuurreservaat en die Witteberg Skywalk in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Dudley W
Saam met vriende
5.0
Recommend. Old style hotel, rooms comfortable and clean. Food excellent. Staff very helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Martin C
Saam met vriende
5.0
A lovely stay in Lady Grey. The stay was quaint and peaceful. Parking was secure and the staff were friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Linanda B
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Vriendelike diens. Plek is skoon en netjies.
Mrt 2025
Dean L
5.0
Relaxing. Friendly personalised service, great being hosted there!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Amanda S
Saam met lewensmaat
5.0
Kan verblyf aanbeveel. Verblyf was skoon en netjies. Net 'n bietjie raserig gewees in die straat.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 36 Botha Street, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mountain View Country Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Botha Street, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2NWVjN2VhLWE0N2UtNDBlYS1iMmM0LTc4ODYxNTllZTE1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 36 Botha Street Lady Grey 9755 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -30.713459064946 27.217269151455
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang