Successfully reported

Mountain View Lodge

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Nonhlanhla G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Relaxed and peaceful. I loved the place, it's peaceful and calm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robin F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

We had a great stay! The family really enjoyed the stay. Dinner and breakfast were superb. Unfortunately, we were only passing through, as we could have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Totally satisfied. Perfect stopover between Kruger and Durban.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tsereletso N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Very nice. The service was good, and the hospitality was good. Staff were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Perfect for a business stay. I enjoyed the clean, spacious room. Food at the restaurant was delicious. Friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Oornag vir begrafnis. Baie vriendelike en behulpsame personeel. Heerlike aandete en ontbyt.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vanessa L
1 nag Gesin met tieners
3.6
Mei 2025

You can't sleep from the noise. The service was no problem. Unfortunately, it's on the highway so you can't sleep at night from the trucks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Andries V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2025

Goeie waarde vir geld en lekker kos. 'n Lekker slaapplek. Oor die algemeen ’n aangename verblyf en binne die verwagtinge teen die prys. Die personeel is baie vriendelik. Hulle probeer die reëlings so goed as moontlik tref m.b.t. tye, ens. Die kos op die AANDETE-spyskaart is uit die boonste rakke. Het elke aand lekker geëet, en dit was goeie waarde vir geld. Die ONTBYT het ’n redelike verskeidenheid ingesluit, maar die eienaars kan dalk daaraan dink om: – meer as een vars vrugtesap beskikbaar te hê (vars); – ’n groter ketel te kry vir die kook van koffiewater (om toustaan vir koffiemaak te verminder); – kaas in te sluit – het nogal kaas gemis saam met ontbyt. Tuine is baie mooi met ’n tikkie kreatiwiteit wat nogal oulik is. Die yskas in die kamer is baie handig. Ongelukkig was daar geen borde, messe en vurke in die eenheid nie, alhoewel daar ’n mikrogolfoond is om kos warm te maak. Sal goed wees as dit voorsien kan word, of aanduiding gegee kan word of dit geleen kan word vanaf die kombuis. Synde dit Paasnaweek was, blyk dit dat daar verminderde personeel aan diens was, wat dalk ’n bietjie impak op die diens gehad het, soos tye van aandete, ens. VOORSTEL: Die eienaars kan dalk daaraan dink om as deel van die lêer met die inligting in die kamer, ook inligting by te voeg oor die besienswaardighede in Volksrust, synde daar redelik geskiedkundige plekke in en om die dorpie is.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Johann B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Great stopover. Convenient to have restaurant on premises for dinner. Excellent location, friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Uitmuntend, hier sal ons weer bly. Vol punte vir vriendelikheid, diens, verblyf, netheid, ontbyt en die rustige atmosfeer. Na die lang reis kon ons in vrede ontspan en die stywe spiere 'n breuk gee. Die ontvangs was hartlik en die diens uiters bekwaam. Die kamer was goed ingerig en skoon; en ons kon lekker uitrus voor ons weer in die pad val. Die onderdak parkering was 'n bonus. Die ontbyt en aandete in die restaurant op die perseel was 5 ster en uit die boonste gestoeltes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cathy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Brosdoring Street, Volksrust, 2470, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec4c9a9b0564f96f5a4b880007211f0fa3f0c7f53cf6217e4b3a14c17cffd5c5d62fb09a440cbd4ed03466d0d5765e97b5fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 14 Brosdoring Street Volksrust 2470 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -27.341675534877 29.89085362943
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang