Successfully reported
+39

Mountain View Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Brosdoring Street, Volksrust, 2470, Mpumalanga
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mountain View Lodge is in rustige tuine net buite Volksrust geleë, langs die N11-hoofweg na die dorpie Amersfoot. Die lodge bied 'n restaurant op die perseel, wat gewild is onder die plaaslike inwoners.

Verblyf word gebied in 9 gastekamers wat elk toegerus is met lugversorging, 'n elektriese kombers en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer word daagliks skoongemaak. Die gastehuis bied 'n TV en WiFi, en mikrogolwe en yskassies is op versoek beskikbaar. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar vir gemoedsrus.

Die omliggende area bied bergpasse, restaurante, bergfietsroetes, hardloopsterte en natuurroetes.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Nonhlanhla G
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxed and peaceful. I loved the place, it's peaceful and calm.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Robin F
Gesin met tieners
5.0
We had a great stay! The family really enjoyed the stay. Dinner and breakfast were superb. Unfortunately, we were only passing through,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Alan F
Saam met lewensmaat
5.0
Totally satisfied. Perfect stopover between Kruger and Durban.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Tsereletso N
Besigheidsreis
5.0
Very nice. The service was good, and the hospitality was good. Staff were very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Helene H
Besigheidsreis
5.0
Perfect for a business stay. I enjoyed the clean, spacious room. Food at the restaurant was delicious. Friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cathy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 14 Brosdoring Street, Volksrust, 2470, Mpumalanga
  • Gaste dink Mountain View Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Brosdoring Street, Volksrust, 2470, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec4c9a9b0564f96f5a4b880007211f0fa3f0c7f53cf6217e4b3a14c17cffd5c5d62fb09a440cbd4ed03466d0d5765e97b5fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 14 Brosdoring Street Volksrust 2470 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -27.341675534877 29.89085362943
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang