Successfully reported
+21

Mountain View Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2A Overberg Avenue, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Mountain View Villa is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in die bekoorlike dorpie Springbok. Dit bied gaste 'n onvergeetlike ontsnapping na die natuur en rustigheid. Mountain View Villa is die perfekte basis om die Noord-Kaap te verken of bloot in die skoonheid daarvan te geniet.

Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 6 volwassenes en 2 kinders in 3 slaapkamers, elk met hul eie en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, 'n lessenaar en 'n balkon, met 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank vir kinders bevat. Elk van hierdie slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die ruim oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n kaggel, 'n eetkamertafel en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan ongerepte uitsigte oor die omgewing, 'n houtvuur-warmbad en 'n buitebraai-area geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Die Goegap Natuurreservaat Springbok is ongeveer 8.6 km weg.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Suhail E
Gesin met klein kinders
5.0
Brilliant. Comfortable, clean, neat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Charlon K
Saam met vriende
5.0
Peaceful, breathtaking and worth the money. The pictures do not do the place justice; it was absolutely beautiful. The staff were kind ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Arthur J
5.0
Tops! Fantastiese plek. Alle geriewe waaraan mens kan dink, is beskikbaar. Vriendelike en behulpsame personeel. Sal vir seker weer daar bly.
Jul 2025
Jacqueline Z
Gesin met tieners
5.0
Dit het my weereens gevat na my droomhuis. Alles is so perfek. Agtermekaar plek. Dit was awesome. So rustig, geen geraas. Die mountain view was 'n dro...
Sien meer
Jun 2025
Elizmari S
Gesin met klein kinders
5.0
Mooi, pragtige uitkyk, skoon, netjies. Baie lekker gebly! Baie mooi en veilig.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Malcolm Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 65

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 2A Overberg Avenue, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Mountain View Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2A Overberg Avenue, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a9b2d98e118a6d92db618ed58329b190b5558aaf91c80255933252e11413a7cebb160c585341db67c4bba09d9e03aef7857?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 2A Overberg Avenue Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.668495372655 17.886650014322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang