Mountain View Villa
- 
            
            
                Kapasiteit: 4 persone
                                                        
                                            
 3 volwassenes, 1 kind
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 2 Culemborg Crescent, Stellenberg, Bellville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
            Mountain View Villa is in Stellenberg en bied bekoorlike selfsorgverblyf op die eienaar se perseel. Dit is ideaal vir paartjies of gesinne.
Hierdie huis bied slaapplek aan 3 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank vir 2 kinders in die leefarea. Die aparte badkamer het 'n stort. WiFi is beskikbaar en 'n haardroër, handdoeke en linne word voorsien.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met stroomdienste, etenstafel en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Glasdeure lei na die stoep met 'n buitebraai-area. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.
Die verblyf is naby winkels, restaurante en voetslaanroetes en bied maklike toegang tot die Kaapse Wynlande.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 Culemborg Crescent, Stellenberg, Bellville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Mountain View Villa het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 4 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 3 volwassenes, 1 kind
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 2 Culemborg Crescent, Stellenberg, Bellville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang