Successfully reported
+23

Mountain Views

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 5th Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Mountain Views is tussen die berge van Kleinmond, Wes-Kaap, geleë en is 'n paar minute van die strand af.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer is elk ingerig met 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer is ingerig met 'n enkelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, toilet en wasbak, en die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea bied 'n kombuis wat toegerus is met basiese kookgeriewe soos 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met klein oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, gereedskap, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe. Die eetarea bied 'n etenstafel wat 6 gaste akkommodeer en lei na die leefarea, wat ingerig is met gemaklike sitplek en 'n TV. Die leefarea loop uit op 'n patio met uitsig oor die berge en tuin, ingerig met buitemeubels.

Besienswaardighede/aktiwiteite om te verken sluit in stap op die Palmiet-roete, 'n besoek aan die by- en heuningkoekfabriek, en ontspanning op Kleinmond-strand.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet met bidet

Badkamer

Stort, Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Tracey Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 40 5th Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 5th Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a67a0089bc430b754efebc2706ad06adba7016f0844e107966809af5311db4a87c6320f118dc9f633bc8bb0195ddbcdd633?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 5) 40 5th Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.337012013107 19.027717735322
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang