Mountain Vineyard Cottage
Kry 25% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Whittlers Way, Tierboskloof, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 800R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mountain Vineyard Cottage is 'n rustige, romantiese toevlugsoord teen die hange van 'n Houtbaai-berg in Tierboskloof en bied verblyf vir 2 gaste.
Die kothuis is ingerig met 'n koningingrootte-bed en spog met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Boonop is daar 'n buitebad vir 'n unieke ervaring.
Die ruim leefarea word versterk deur 'n houtstoof wat warmte en gerief bied. Die moderne kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, koffiemasjien, broodrooster, mikrogolfoond en yskas.
Gaste kan ontspan op die afgesonderde dek, omring deur die strelende geluide van voëlgesang. 'n Kronkelpaadjie lei na 'n privaat wingerd, wat die perfekte plek bied om 'n glas borrels te geniet terwyl jy die asemrowende uitsigte oor die omliggende berge geniet.
As gevolg van sy ligging op die berg, het die eiendom 'n steil oprit, maar dit bied die voordeel van asemrowende uitsigte.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Mia Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 32 Whittlers Way, Tierboskloof, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Mountain Vineyard Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Whittlers Way, Tierboskloof, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang