Mountainview Guesthouse
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N4, Alkmaar, Mbombela (Nelspruit), 1207, Mpumalanga
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mountainview Guesthouse is geleë op die N4-snelweg en slegs 17 kilometer vanaf Mbombela Nelspruit en die Mbombela-stadion. Die gastehuis is 30 kilometer vanaf Sabie en 85 kilometer vanaf die ingang na die Malelane-hek na die Krugerwildtuin.
Verblyf word gebied in 'n selfsorg-eenheid vir 4 gaste en 'n selfsorgkamer vir 2 gaste. Die 4-gaste-eenheid sluit 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, 'n badkamer, 'n sitkamer, 'n aparte kombuis en 'n patio in. Dit is toegerus met lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n televisie en WiFi. Die aangrensende begrotingskamer vir 2 gaste bevat 2 enkelbeddens, 'n stort en tee- en koffiemaakgeriewe.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Miemie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- N4, Alkmaar, Mbombela (Nelspruit), 1207, Mpumalanga
- Gaste dink Mountainview Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N4, Alkmaar, Mbombela (Nelspruit), 1207, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang