Mountainview Inn
- Kapasiteit: 56 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Warden Street, Bergview Complex, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Vanaf R990 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mountainview Inn is in die dorpie Harrismith in die Vrystaat geleë.
Die verblyf bestaan uit 25 enkelkamers, 14 dubbelkamers, 2 selfsorg-eenhede, 2 gesinseenhede en 15 karavaanstaanplekke. Die enkelslaapkamers het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die dubbelslaapkamers het elk 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die selfsorg-eenhede het 1 dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die gesinseenhede is elk toegerus met 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens.
Die karavaanpark het 15 staanplekke beskikbaar met elektriese punte en ablusiegeriewe.
Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV, DStv met sekere kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en onderdakparkeerplek in. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, gratis WiFi en konferensiegeriewe in. Daar is 'n paar restaurante op die perseel beskikbaar.
Doendinge in die area sluit in: voetslaan, visvang, seilplankry, bergfietsry en gholf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 306
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Warden Street, Bergview Complex, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink Mountainview Inn het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 56 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Warden Street, Bergview Complex, Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang