Mountian View Beach House
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 John Goussard Street, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 560R3 648 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Mountain View Beach House is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis met 'n aparte kothuis wat pragtige berguitsigte bied. Geleë in 'n stil doodloopstraat in Onrusrivier, is die eiendom binne loopafstand van Onrusstrand en die strandmeer, en slegs 7 km van Hermanus – 'n wêreldbekende walviskykbestemming.
Die eiendom bied slaapplek vir tot 10 gaste in 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofhuis bied slaapplek vir 6 gaste, en die aparte kothuis bied slaapplek vir 4 gaste.
Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer bevat 'n koninggrootte-bed. Die derde slaapkamer is geskik vir kinders en beskik oor 'n stapelbed. Die vierde slaapkamer, wat in die kothuis geleë is, het 'n dubbelbed. Die vyfde slaapkamer, ook in die kothuis, het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die derde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek, 'n binnebraai en 'n TV.
Gaste het toegang tot 'n sonnige patio met sitplek en pragtige uitsigte oor die berge.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 15
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 14 John Goussard Street, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 John Goussard Street, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang