Moval Cabanas
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 42 Middleton Road, Winklespruit, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Moval Cabanas bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n oopplan-woonstel in die Eden Sands-strandfrontkompleks in Kingsburgh, Amanzimtoti.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 5 gaste met 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n dubbelslaapbank. Dit beskik oor 'n badkamer met 'n stort en bad, en 'n oopplan-kombuis toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof. Die gemaklike sitkamer het 'n TV. Gaste kan pragtige see-uitsigte geniet vanaf die ingeslote balkon, wat 'n tafel en stoele het, perfek om te ontspan en na die geluid van die golwe te luister.
Die kompleks is direk oorkant die see geleë, met toegang tot die strand deur 'n hek aan die onderkant van die eiendom, wat deur natuurlike plantegroei direk na die strand lei. Gaste kan die gemeenskaplike swembad op die perseel geniet. Die ligging bied ook maklike toegang tot nabygeleë restaurante en winkelsentrums.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jacqui Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 42 Middleton Road, Winklespruit, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Moval Cabanas het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 42 Middleton Road, Winklespruit, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang