Successfully reported
+12

Moya Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Fairways Street, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Moya Cottage is 'n selfsorghuis in Underberg in die Drakensberg-streek van KwaZulu-Natal. Perfek vir 'n klein gesin of vriende wat gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing wil hê.

Die kothuis het 2 slaapkamers wat bestaan uit 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer, en 2 enkelbeddens in die tweede kamer met 'n badkamer wat 'n stort, wasbak en toilet het wat tussen die kamers gedeel word. Die kombuis en leefarea is oopplan en het kookgeriewe met breekware en eetgerei wat voorsien word. Die sitkamer het netjiese sitplekreëlings en 'n TV wat sekere DStv-kanale het, asook 'n skuifdeur wat uitloop na 'n onderdakstoep, waar gaste in kampstoele kan ontspan en van braaigeriewe gebruik kan maak.

Moya Cottage is naby alle geriewe in die Underberg-dorpie en is perfek as 'n basis om Himeville en die Ukhahlamba Drakensbergpark te verken.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

TV
DStv

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
3.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Sophie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 136

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 5 Fairways Street, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Moya Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Fairways Street, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0MWVkNmE3LWMzMGYtNGFmOC1iYmYyLWMxMTYwYmNkMDgzNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 43 5 1 4 5 Fairways Street Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -29.78860422742 29.494887780457

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang