Successfully reported
+40

Mpofini Game Lodge and Restaurant

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R34, Mpofini Game Lodge, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mpofini Game Lodge is 4,5 km buite Vryheid op die Slagveldroete geleë. Die lodge bied gerieflike verblyf in 4 gastekamers wat stapafstand vanaf die gelisensieerde sportskroeg en restaurant op die perseel is.

'n Verskeidenheid selfsorgeenhede is beskikbaar wat geskik is vir 4 tot 22 gaste, Sekere eenhede het en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbakke. Die Kraal het 'n gemeenskaplike badkamer. Gaste moet asb. hul eie handdoek saambring.

Elke eenheid het 'n gemeenskaplike braai-area en hout word vir die eerste aand voorsien.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike plonspoel, wildritte, jag, bergfietsry en voetslaanpaaie van verskeie moeilikheidsgrade.

Let asb. dat daar beperkte Vodacom-selfoonsein is en net op sekere dele beskikbaar. MNT-sein is gewoonlik nie 'n probleem nie.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en die Vryheid Natuurreservat is net 9,3 km vanaf die lodge.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Christine J
5.0
Die verblyf is gerieflik, die gasvrou 'n superster en die omgewing pragtig. Dis was 'n heerlike kuier!
Aug 2025
Erna S
5.0
Heerlike kuier in die pragtige natuur. Ons is baie gasvry ontvang in die pragtige omgewing.
Des 2024
Marietjie S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie netjies en alles wat nodig is vir verblyf. Pragtige omgewing. Baie rustig met die kameelperde wat jou vroegoggend groet.
Sep 2024
Sifundo S
5.0
Quiet and peaceful. Amazing place. Our stay was nice and peaceful. What a great location for an outing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Darren M
Besigheidsreis
4.8
Fantastic stay, would recommend it to everyone in a heartbeat. My stay was fantastic. The location is stunning, conveniently close to V...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Off the R34, Mpofini Game Lodge, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mpofini Game Lodge and Restaurant het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R34, Mpofini Game Lodge, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8OqBm9Qa6AUwaj2mTfDVEBH0ieC4imF0b08Nnwbcghoe2iyS1I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Off the R34 Mpofini Game Lodge 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.806988291818 30.847066559525
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang