Successfully reported

Mphushini Falls Resort

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Sanja C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ek moes vir meer dae bespreek het by die oulike en gawe plek! Pragtige omgewing, ontspan lekker! Voel of 'n mens in 'n sprokie is. Oulike huisie! Baie gawe mense, het dadelik tuis gevoel. Wens ek het vir meer dae daar bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus B
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Peaceful and cozy stay away from the buzz of the city life. The stay at Mpushini Falls Resort was excellent. The log cabin was excellent. Small and cozy. The hosts were very friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlea H
1 nag
5.0
Nov 2024

Birdwatcher's paradise. Goeie kommunikasie en ontvangs. Lieflike ten volle omheinde erfie vir my hond en pragtige uitsig vanaf stoep. Plek was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2025

Dit het nie aan ons verwagtinge van 'n RESORT voldoen nie. Die eienaars was gasvry en die plek was skoon. Die gehalte van die blyplek was egter nie op dieselfde standaard as wat ons oor die jare deur die webtuiste bespreek het nie. Die wooden cabin sal nie vir ouer persone aanbeveel word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Lydia
Mphushini Falls Resort
Hallo Retha, Dankie vir jou terugvoering oor die Houthuis. Geliewe kennis te neem dat ons pensionarisse daar vestig omdat dit hul keuse van verblyf is en nog nie voorheen klagtes van hierdie aard daaroor ontvang het nie. Ons verstaan dat jy 'n knie-operasie gehad het en die ongemak met die krukke daartoe bygedra het dat die Houthuis nie jou beste keuse vir verblyf was om aan jou mediese vereistes te voldoen nie. Maar sou jy ons vroeër in kennis gestel het, sou ons met graagte 'n meer gepaste kamer vir jou aanbeveel het. Ons wens jou 'n spoedige herstel toe. Vriendelike groete, Lydia

Nokulunga Z
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Mei 2023

It's was not nice at all. The room was not clean, especially the bathroom, the toilet was dirty, the room was smelling and I had to go to the pharmacy to get medication to guggle because my throat was dry. The bed was not comfortable, and the bedding was terrible. I'll never book that place again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Lydia
Mphushini Falls Resort
Good day, Thanks for bringing it to our attention. We humbly apologise. The unit has been upgraded. Kind regards, Owners of Mpushini Falls Resort

Pierrette O
Kort verblyf
5.0
Des 2019

Ontspannend. Goeie diens. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chignet M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2019

Moeite werd. Plekkie is baie oulik binne en dis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William W
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2019

Baie lekke verblyf. Die bestuur is vriendelik en baie behulpsaam en dis baie mooi daar. Rustig en nie ver van die dorp af as jy iets wil gaan koop nie. Ek sal die plek definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Themba M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2017

It was a great experience on our visit at Mpushini Falls. See the stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nadia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2016

Ons het heerlik gekuier met 'n rustige plaasatmosfeer en gasvryheid! Wat 'n rustige wegbreek. Dis 'n weggesteekte juweel en perfek vir 'n vinnige naweek se uitspan. Baie dankie Kobus vir jou wonderlike gasvryheid. Julle het ons laat tuis voel. Dis baie lekker vir kinders op die perseel. Het die gevoel van plaas vir ons 2 klein stadsjapies! Die log cabin is baie goed toegerus en "rustic". 'n Baie lekker langnaweekkuiertjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lydia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Fairlie Street, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69450d08b20b7c672ad3e0cc224048599e5797983caccc02e807c241d2978a06fd3b9ac44a20c1c8742330a83a4ed6890643?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 25 Fairlie Street Eshowe 3815 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.908464329157 31.448886184107
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang