Successfully reported
+50

Mr Pell's House Self-Catering Accommodation

  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 St Francis Street, C-Place, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R780 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mr Pell's House Self-Catering Accommodation is geleë in Jeffreysbaai, ook bekend as J-Bay, is 'n pragtige kusdorpie in die Oos-Kaap, sowat 'n uur se ry vanaf Gqeberha (Port Elizabeth). Hierdie bekende branderplankry-bestemming word gekenmerk deur kleindorpse besienswaardighede, ongerepte strande met skulpe, en die beste branderplankrygolwe in Suid-Afrika.

Die hoofhuis akkommodeer 22 mense in 2 dubbelkamers, 2 slaapsaal met slaapplek vir 8 en 6 onderskeidelik, en 1 vierpersoonskamer. 'n Volledige gemeenskaplike kombuis, 'n sitkamer, eetkamer, braaigeriewe en gedeelde badkamergeriewe voltooi die opset. 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek word voorsien.

Die instansie is 'n kort entjie vanaf die hoofstrand, restaurante, kroeë en die middedorp.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 24 St Francis Street, C-Place, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mr Pell's House Self-Catering Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 St Francis Street, C-Place, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhZTA4MmVhLWE2ZDgtNGI1My04ODcyLWY5OWQ1ODY1Y2U4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 13 5 1 4 24 St Francis Street C-Place 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054576555594 24.919465597553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang