Successfully reported
+18

Môregroet

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Ranonkel Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Môregroet is 'n selfsorgwoonstel in Kuruman, 'n klein dorpie in die Noord-Kaap. Dit is bekend vir sy natuurskoon en die Oog van Kuruman.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 mense en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die leefarea het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, induksieplaat, en tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar. Daar is 'n TV gelaai met stromingsdienste, en gratis WiFi is beskikbaar. Die woonstel is toegerus met sonkrag.

Gaste kan die braai-area voor die woonstel geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sonja S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike uitstappie. Pragtig, skoon, braai geriewe ens. Alles was perfek. Gasheer baie vriendelik.
Mei 2025
Chonelle S
Besigheidsreis
5.0
It was comfortable, definitely value for my money. Clean and spacious. Although I only stayed one night, my stay was very pleasant. Sup...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Salome B
Besigheidsreis
5.0
Fantasties! Die mees fantastiese plekkie wat ons in 'n lang tyd oorgebly het. 'n Definitiewe 11 uit 10! Enige iemand wat in Kuruman oorbly en nie by M...
Sien meer
Feb 2025
Alida L
Besigheidsreis
5.0
Salige rus na 'n besige dag. Ek geniet die stil omgewing en 'n baie gerieflike akkommodasie.
Feb 2025
Bridgett L
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely homely atmosphere, beautifully decorated. We loved our stay; our host was so accommodating and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 6 Ranonkel Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Gaste dink Môregroet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Ranonkel Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36f76d99bbc30e6709495b9273679e49c1153a68a3297e0b7f422061faed89d8b170627b04e16d1608a9ca68d727e676fa71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 6 Ranonkel Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.440304955328 23.437725214716
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang