Successfully reported
+49

Môrester Selfsorg Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 152 Smit Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 050 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Môrester is 'n juweel van 'n plek, geleë in die pragtige dorp Vosburg, die Kwêla-dorp van die Jaar vir Noord-Kaap 2024.

Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en lugversorging, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed met 'n waaier, en die derde slaapkamer het enkelbeddens en 'n waaier. Die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Bykomende geriewe sluit in sonkrag.
Ander geriewe sluit in 'n TV met DStv, 'n eetarea en 'n privaat ingang. Die parkeerarea is ruim genoeg vir verskeie voertuie en sleepwaens, en 'n tweede hek maak draai of agteruitry onnodig.

Môrester is binne loopafstand van plaaslike besienswaardighede, winkels en die nuwe Botaniese Tuin.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Tina S
Gesin met tieners
5.0
Like visiting Grandma for the holidays! We felt the love and warmth. Our stay was exceptional. A true home away from home with everythi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Tina S
Gesin met tieners
5.0
Heart warming and thoughtful. Fantastic and the special touches of milk and rusks were amazing!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Fanie V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en stil. Dit was rustig en gemaklik in 'n skoon en baie netjiese huis wat alles het wat benodig word. Dit is goeie waarde vir geld en kan aanbe...
Sien meer
Sep 2025
Suset D
Gesin met tieners
5.0
Heerlike kuier, 'n huis weg van die huis. ‘n ongelooflike ervaring van vreedsaamheid. Morester is 'n pragtige ou huis met al die geriewe wat nodig is....
Sien meer
Sep 2025
Dalene S
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, gasvry en onvergeetlik. Dis die tweede keer wat ons hier oorgeslaap het en weereens wens ons dat ons langer kon bly. Die netjiese gastehuis, ...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 152 Smit Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Gaste dink Môrester Selfsorg Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Toeganklike toilethandvatsel
Badkamer-gryprelings
Hefboomkrane
Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Vanaf
R 2 050
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 050
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 152 Smit Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b392b7d4eb85edddcd926a7b2566119f8680fa0b5a69bef4f31a1e0a4ac3dc4d41d82e4e9554dac00cf04eb834536d1b820?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag, vir 6 mense 113 5 1 5 152 Smit Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.577855107493 22.879358008598
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang