Msitu Kwetu Lodge & Safaris
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Nyala Street, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Msitu Kwetu Lodge & Safaris bied gasteverblyf en is in die klein dorpie Hluhluwe geleë. Die gashere bied wildrit-safari's na en om die Isimangaliso-vleilandpark en Hluhluwe Umfolozi-wildreservaat.
Verblyf by Msitu Kwetu Lodge & Safaris beskik oor 4 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n enkelbed, 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Elke kamer het lugversorging, gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Tee- en koffiemaakgeriewe sal ook voorsien word.
Gaste word aangebied met komplimentêre WiFi, veilige parkeerplek, die swembad, asook braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
David Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 39 Nyala Street, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Msitu Kwetu Lodge & Safaris het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Nyala Street, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang