Msitu Kwetu Lodge & Safaris
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Nyala Street, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Msitu Kwetu Lodge & Safaris bied gastehuisverblyf en is in Hluhluwe geleë. Dié lodge bied wildritte in die iSimangaliso-vleilandpark en die Hluhluwe Umfolozi Wildreservaat.
Msitu Kwetu Lodge & Safaris bied verblyf in 4 individueel versierde kamers. Elke kamer het 1 enkelbed, 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer. Die kamers het lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek, die swembad en braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
David Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 39 Nyala Street, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Msitu Kwetu Lodge & Safaris het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Nyala Street, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang