Successfully reported
+125

Mt Horeb Manor

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mt Horeb Manor, 139 Roos Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Mt Horeb Manor is 'n luukse gastehuis wat in die bekoorlike dorpie Clarens geleë is. Dié herehuis is stapafstand vanaf verskeie kuns- en kunsvlytwinkels, en restaurante in die dorpie.

Verblyf word voorsien in 7 pragtig versierde kamers vol luukse en met 'n ontspanne atmosfeer. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed met 'n donsveer-duvet, luukse linne en elektriese kombers, 'n en suite-badkamer, platskerm-TV met DStv en WiFi.

Clarens bied verskeie sonderlinge tuistes wat in die vroeë 1900's gebou is. Clarens se dorpsplein het verskeie interessante eetplekkies, kunsgalerye, kunsvlytmarkies en geskenkwinkels. Dit is ook naby die Golden Gate Highlands Nasionale Park wat bekend is vir dinosourus-fossiele.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Maleshane R
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. Beautiful and nice place. Great location, great host and excellent service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Monica S
Saam met lewensmaat
5.0
Beste verblyf in Clarens. Vanaf aankoms tot vertrek was alles perfek. Als in ons kamer was ingerig vir absolute gemak, en ons het nog nooit so lekker ...
Sien meer
Des 2024
Nicola S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, ontspannende naweek by Mt Horeb. Ons het baie lekker gebly! Jessica het elke oggend vir ons 'n heerlike ontbyt voorberei. Die ligging is ...
Sien meer
Okt 2024
Maryna K
Saam met vriende
5.0
Lieflike verblyf, gasvryheid was spesiaal - sal dit aanbeveel en self weer kom! Verblyf was lieflik, pragtige uitsig, spesiale gasvryheid en rustige w...
Sien meer
Okt 2024
Albert B
Saam met lewensmaat
4.8
Nice stay. Great. Hosts very friendly and helpful. Lovely breakfast. Disappointed with the bed provided. Quoted as queen on English lis...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Mt Horeb Manor, 139 Roos Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Mt Horeb Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mt Horeb Manor, 139 Roos Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73d3dffb19a14093ec65af342bcf67bcbd1183bf5df1e5010b2f25ae49ef2d304ee7b70f847d039c0c7428250e3c0fb6e2f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 96 5 1 5 Mt Horeb Manor 139 Roos Street 9707 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -28.519764 28.418471
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang