Muco Guesthouse
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 6th Avenue, Edenburg, Rivonia, 2191, Gauteng
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Muco Guesthouse is in die hartjie van die Noordelike Voorstede, die welgestelde deel van Johannesburg. Hierdie B&B-gastehuis is ideaal geleë in Rivonia, Sandton, naby aan 2 groot winkelsentrum en stapafstand van Sandton af. Die B&B is in 'n doodloopstraat in 'n baie veilige woonbuurt agter 'n sekuriteitshek.
Verblyf beskik oor 8 kamers en 1 selfsorgwoonstel, waarvan sommiges ’n privaat tuin het. Al die kamers word skoongemaak en sluit ontbyt, 'n yskassie of kroegie, 'n broodrooster, mikrogolf, verwarmer, kantoortjie, volledige DStv en ADSL-internet in. Die Jacaranda-suite is geskik vor 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor ’n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens in die sitarea en ’n ten volle toegeruste kombuis.
Daar is 'n hooftuin met 'n swembad. Ons kan vervoer na- en van die lughawe af en 'n toergids reël op versoek. Ons maak voorsiening vir die plaaslike en die internasionale mark. Ons personeel praat Engels, Frans, Swahili, Kirundi (Kinyarwanda) en Zulu.
Dit is ook naby aan dokterspreekkamers, 'n poskantoor, banke, restaurante en selfs die snelweg na die lughawe (N1 en N3). Sandton City se sakekern is sowat 10 minute se ry van Muco af. Montecasino is ook naby vir diegene wat op soek is na vermaak of wil kyk of die geluksgod aan hulle kant is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Alice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 3 6th Avenue, Edenburg, Rivonia, 2191, Gauteng
- Gaste dink Muco Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 6th Avenue, Edenburg, Rivonia, 2191, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang