Successfully reported
+35

Muizenberg Backpackers

Rugsakreisigerslosies
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Sep 2025 tot 31 Des 2029.

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 85 Main Road, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 060 R954 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Muizenberg Backpackers is in die hartjie van Muizenberg geleë en bied gemaklike akkommodasie vir begrotingsbewuste reisigers wat 'n ontspanne wegbreek na hierdie kusvoorstad in Kaapstad soek.

Gaste het 'n keuse tussen 2 gemengde slaapsale en 1 vroulike slaapsaal. Die slaapsale is ingerig met enkelstapelbeddens en gaste kan gebruik maak van 5 gedeelde badkamers, elk toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Hierdie eiendom spog met 'n gemeenskaplike leefarea met 'n TV en gemaklike rusbanke, en 'n gemeenskaplike kombuis toegerus met gasstowe, 'n yskas, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n buite-eetarea geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Muizenberg-strand ongeveer 550 m weg. Aktiwiteite sluit in branderplankry, swem en verskeie staproetes.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 48

Resensies 24

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 85 Main Road, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 060
R 1 060 R 954
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 060
R 1 060 R 954
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 060
R 1 060 R 954
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 85 Main Road, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA480d0c71344223deaa300cccd4d0c5f5e521191b9f741d866be66dcbec489f664323b27660902b693771c4b510a9c0bfa15d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 060 nouVanaf R954 per nag, vir 2 mense 85 Main Road Muizenberg 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.10529 18.468177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang