Muizenberg Cozy Beach Apartment
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flat A5, 7 Alexander Road, Muizenberg, Cape Town, 7950, Wes-Kaap
- Vanaf R2 850 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Geleë in Muizenberg en binne loopafstand van die strand, bied Cozy Beach Apartment die ideale toevlugsoord vir 'n gesin of groep vriende.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser word ook voorsien. Die kombuis lei na 'n eetkamertafel met 6 sitplekke en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die woonstel.
Gaste kry veilige parkering vir die duur van hul verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Muizenberg Beacon 2.9 km weg en Kalk Bay Harbour is 3.7 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Mei-Shan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 6
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Flat A5, 7 Alexander Road, Muizenberg, Cape Town, 7950, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flat A5, 7 Alexander Road, Muizenberg, Cape Town, 7950, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang