Successfully reported

Mukolo Camp

Tentekamp

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Karin B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Vriendelike en hulpvaardige personeel. Lekker gebly in mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Vriendelike gasvrye eienaars en personeel. Gemaklike huisies, met alles wat 'n mens nodig het. Hulle het vir ons vuur gemaak in die donkie vir warm water, so 'n stort voel net anders en laat 'n mens ekstra spesiaal voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Hendrik Kohne
Mukolo Camp
Baie dankie vir jou terugvoering van julle verblyf. Bly julle het dit geniet. Groete Veronica

Sybil V
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Jul 2024

Rustig gerieflike oornag. Ons vriendelike gasvrou het ons verhuis van kamp na chalet. Kon chalet se geriewe gebruik, maar nog steeds gekamp. Gebruik hul kampe slegs vir oorskot gaste, so ons was aangenaam verras.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Hendrik Kohne
Mukolo Camp
Hallo Sybil Dankie vir jou terugvoering. Hoop ons sien jou weer. Groete Veronica

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hendrik Kohne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 460
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 460
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 460
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 82 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mukolo Camp Kongola C49, Mayuni Conservancy Zambezi Strip, Katima Mulilo, Zambezi
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ae7a40cbb7dd1340d393289ba747c62796be0a915968e23b564c8a88d326976419e4224aaa26f61e4969d8b42e87be91df4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R460 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Mukolo Camp Kongola C49 Mayuni Conservancy Zambezi Strip Zambezi 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -17.875531 23.341309
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang