Mulberry Rest
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 160 Schroder Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mulberry Rest bied knus verblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Upington. Dit is ideaal vir 'n paartjie of klein gesin.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Die oopplan-slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n matras vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n instapstort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sitarea het 'n rusbank, 'n TV met DStv en gratis WiFi.
Buite is daar 'n stoep met draagbare braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Besienswaardighede in die omgewing sluit Spitskop Natuurreservaat, Upington Gholfklub, Oranjerivier en die Augrabies Nasionale Park in.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 160 Schroder Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink Mulberry Rest het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 160 Schroder Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang