Successfully reported
+22

Mulberry Rest

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 160 Schroder Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mulberry Rest bied knus verblyf met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Upington. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat tussen bestemmings wil oornag.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-slaapkamer. Die slaapkamerarea is gerieflik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n net-kind matras. Die badkamer is toegerus met 'n instapstort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv-kanale vir gaste se vermaak, tesame met toegang tot gratis WiFi.

Buite kan gaste 'n patio met draagbare braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel geniet. Nabygeleë besienswaardighede sluit Spitskop Natuurreservaat, die Oranjerivier, Upington Gholfklub en Augrabieswaterval Nasionale Park in.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Johan K
5.0
Top gehalte teen 'n baie goeie prys! Die verblyf is top gehalte en Sandra gaan uit haar pad om te help met inligting, voorstelle en enigiets wat mens ...
Sien meer
Okt 2025
Annelie D
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n wonderlike rustige ervaring met uitstekende diens! Fantastiese blyplek met vriendelike, professionele diens. Baie netjies!
Okt 2025
Alfred V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly. Baie veilig en baie na aan alle belangrike dienste.
Sep 2025
Divan L
Besigheidsreis
5.0
Skoon, vriendelik en waarde vir geld. Die verblyf was baie goed. Mense is vriendelik, die ligging is ideaal met baie om te doen in die omgewing. Netji...
Sien meer
Sep 2025
Aubrey B
Saam met lewensmaat
5.0
Vyf uit vyf. Alles net van die beste van ontvangs deur Sandra, die eenheid self tot 'n glasie nagmaalwyn op die stoep.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 160 Schroder Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Mulberry Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 160 Schroder Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2lGrCm2hvo75lgY1g55glcp0qib6pN6YuhxxBq90LgmhYYecVJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 160 Schroder Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.44071260267 21.274971266903

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang