Successfully reported

Muldersbank Plaasakkommodasie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Samantha C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Comfortable, clean, wonderful hostess. The host was really friendly and so helpful and just made us feel at home. A beautiful, old farm house with a gorgeous view and really not far from town but far enough to feel the space of the Karoo. Wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Heerlik! Ons kom beslis weer - vir langer volgende keer. Huis het laat sestiger sjarme. Stoep onbeskryflik mooi sonsopkoms. Clara is 'n uitstekende gasvrou. Sy en Jaco het moeite gedoen om kleinkinders by plaaslewe te betrek. Lieflike ruim huis met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sulize J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Wonderful. Baie baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alistair B
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Baie vriendelike diens, netjiese blyplek en veilige area. Ons het heerlik gebly. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandra K
1 nag Gesin met tieners
3.6
Apr 2025

Die verblyf was baie basies. Ons het net een aand daar geslaap. Ons was vriendelik ontvang. Ek sal voorstel dat hulle miskien 'n televisie aanskaf, veral vir mense met kinders. Dit is 'n lekker ruim huis. Alles wat ons vir een aand nodig gehad het, was daar. Dit sal ook help om dalk 'n kragprop nader aan 'n spieël te hê as jy die haardroër wil gebruik in die slaapkamer met die dubbelbed. Die verblyf het baie potensiaal; 'n paar klein veranderinge sal meer waarde toevoeg teenoor die prys.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Julia E
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Outstanding value for money with a lovely host family. We had such a lovely stay at Muldersbank Plaasakkommodasie, unfortunately just for one night. Clara is such a warm and friendly host, who made us feel right at home and went the extra mile to accommodate us with our requests. We even got to hold some freshly hatched ostrich chicks, a definite highlight of our trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrizaan N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Vreugde & vredevol. Ons was 5 mense en daar was meer as genoeg plek vir almal om te wees sonder om in mekaar se spasie te wees. Die feit dat almal hul eie kamers kon hê was ook 'n groot pluspunt. Die enigste negatiewe terugvoering was die feit dat daar slegs een kamer met 'n en suite is en dat al die ander kamers een badkamer deel. Selfs dit gaan nie die groep musikante afskrik om weer daar te bespreek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Baie lekker gebly. Gaan gerus. Aangename en vriendelike gasvrou. Baie skoon en lekker groot leefhuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize B
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Lieflike huis, baie gasvry ontvang. Die huis is ideaal vir gesinne met kinders wat bietjie saam wil wegkom. Die huis is goed toegerus met alles wat benodig word. Lieflike stoep met 'n mooi uitsig. Ons is baie vriendelik ontvang deur die gasvrou en sy het baie moeite gedoen om ons te help met 'n versoek wat ons gehad het vir 'n losstaande braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Mooi uitsig, rustig, baie ruimte en green steurnis. Heerlike warm water. Lekker groot kamers. Het ons baie geniet. Tydjie was net bietjie kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Clara Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 5 160
per nag, vir 18 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 160
per nag, vir 18 mense
Vanaf
R 5 160
per nag, vir 18 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Volmoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqSico3IbXExuGXQhgMIR7EFw7A5wixjwnFFxDdAAxrWSkLSqUu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 160 per nag, vir 18 mense 20 5 1 5 R62 Volmoed 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.650827441181 22.075477928585
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang