Successfully reported
+30

Muldersbank Plaasakkommodasie

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Volmoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 160 per nag, vir 18 mense

Beskrywing

Muldersbank Plaasakkommodasie skuil op 'n werkende volstruisplaas 17 km buite Oudtshoorn, 'n groot dorp langs die bekende Kaapse Roete 62. Die gebied spog met die grootste volstruisbevolking ter wêreld, te sien by 'n aantal uitstekende volstruisskouplase regoor die dorp, terwyl ander besienswaardighede die Kangogrotte en die Klein Karoo-wynroete insluit.

Die ruim plaashuis beskik oor 7 slaapkamers en bied slaapplek vir altesaam 18 gaste. Daar is 3 slaapkamers wat ingerig is met 'n dubbelbed en 2 slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die sesde slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, en die sewende slaapkamer het 'n stapelbed. Die kamers maak gebruik van 2 gedeelde badkamers.

Daar is 'n volledig toegeruste kombuis om in gaste se selfsorgbehoeftes te voorsien, terwyl bykomende geriewe plafonwaaiers en 'n lapa, braai-area en veilige parkeerplek insluit.

Natuurliefhebbers sal opgewonde wees oor die oorvloed natuurreservate rondom Oudtshoorn terwyl ander besienswaardighede talle wynlandgoedere, Cango Wildlife Ranch, staproetes, restaurante en geskiedkundige besienswaardighede insluit.

Kamer-opset

7 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Bad

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Samantha C
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable, clean, wonderful hostess. The host was really friendly and so helpful and just made us feel at home. A beautiful, old farm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Ronel H
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik! Ons kom beslis weer - vir langer volgende keer. Huis het laat sestiger sjarme. Stoep onbeskryflik mooi sonsopkoms. Clara is 'n uitstekende ga...
Sien meer
Jan 2025
Sulize J
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful. Baie baie lekker gebly.
Jun 2024
Julia E
Saam met vriende
5.0
Outstanding value for money with a lovely host family. We had such a lovely stay at Muldersbank Plaasakkommodasie, unfortunately just f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Chrizaan N
Besigheidsreis
5.0
Vreugde & vredevol. Ons was 5 mense en daar was meer as genoeg plek vir almal om te wees sonder om in mekaar se spasie te wees. Die feit dat almal hul...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Clara Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • R62, Volmoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Muldersbank Plaasakkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 160
per nag, vir 18 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 160
per nag, vir 18 mense
Vanaf
R 5 160
per nag, vir 18 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Volmoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqSico3IbXExuGXQhgMIR7EFw7A5wixjwnFFxDdAAxrWSkLSqUu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 160 per nag, vir 18 mense 20 5 1 5 R62 Volmoed 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.650827441181 22.075477928585
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang