Successfully reported
+23

Mulkana

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 30 Mrt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Fraundorfer Street, Fichardt Park, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R600 R480 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mulkana bied ruim, pragtig gemeubileerde semi-selfsorgverblyf wat ideaal geleë is in Fichardt Park in Bloemfontein. Dit kan 'n ideale opsie wees vir óf ondernemings óf pasiënte wat naby die Rosepark-hospitaal of die Medi Clinic moet wees, aangesien hulle binne maklike bereik is.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van óf 'n gesinseenheid met 'n kapasiteit van 3 gaste óf 'n dubbeleenheid wat 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. 'n Koningingrootte-bed sowel as 'n driekwartbed is in die gesinseenheid beskikbaar, terwyl die ander eenheid met 'n koningingrootte-bed ingerig is. 'n Kampbedjie is op versoek beskikbaar. Die gesinseenheid se badkamer is toegerus met 'n bad en die tweede eenheid het 'n en suite-stort.

Verder het elke eenheid 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV met Netflix in albei eenhede beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en het volle toegang tot 'n gemeenskaplike voortuin en tuin. Die ligging van hierdie eiendom is gerieflik naby die N1 asook verskeie winkelsentrums.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Charmaine B
Saam met lewensmaat
5.0
Sal dit beslis aanbeveel. Gemaklike ligging, netjiese plek.
Okt 2025
Margaret O
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig en rustig. Ons het weer baie lekker gebly, dit is ons tweede keer hier en beplan nog baie kuiers hier.
Sep 2025
Danica C
Saam met lewensmaat
5.0
Best bed ever. Stayed in unit 2. Everything was great, exactly what we needed. The bed was heavenly after a long day on the road, was p...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Chris V
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, skoon, vriendelike diens, naby winkels, waarde vir geld. Baie vriendelike gasvrou. Laat mens welkom voel. Skoon en aangenaam. Sal weer en we...
Sien meer
Sep 2025
Robert Z
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese, bekostigbare verblyf. Ek en my 2 seuns was die naweek in Bloemfontein vir 'n kriekettoernooi en het toe by Mulkana tuisgegaan. Wat 'n ger...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 18 Fraundorfer Street, Fichardt Park, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Mulkana het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
R 600 R 480
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R600
R 600 R 480
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R 600 R 480
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Fraundorfer Street, Fichardt Park, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34ed78d06cffaebf0438c73d6ebe66dbf62b9567c5955cb03f6d4d439666773130b301d84c16feb11ee08f922540faaf023b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R480 per nag (plek vir 2) 75 5 1 5 18 Fraundorfer Street Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.1352311 26.1822377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang