Successfully reported
+45

Mulligans Guest Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 275 Main rd, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Mulligans Guest Lodge is op die 27de skoonveld van die Hermanus-gholfbaan geleë. Hermanus is 'n dorp wat veral bekend is vir walviskyk, blomdiversiteit, strande en voëlkyk.

Verblyf is beskikbaar in 6 kamers wat geskik is vir 12 gaste. Al die kamers het 'n en suite-badkamer en 'n bad en stort. Die 2 solderkamers het 'n privaat balkon. Ander geriewe sluit 'n TV, DVD-speler, telefoon, yskas, kluis, verhitting en tee- en koffiemaakgeriewe in. Al die kamers het 'n uitsig oor die gholfbaan en bied 'n asemrowende uitsig op die Kleinriver-bergreeks.

Daar is ook 'n gastesitkamer waar gaste na 'n dag van gholf of walviskyk kan ontspan en Suid-Afrikaanse gasvryheid op sy beste kan geniet. Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, WiFi en veilige parkeerplek in.

Nabygeleë aktiwiteite sluit perdry, voëlkyk, fietsry, visvang, wynproe en bergfietsry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Paul & Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 275 Main rd, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mulligans Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 275 Main rd, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5NmYwMGQwLTI3MzQtNDUwZS05NjcxLTQyOWVkMjliZTQzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 275 Main rd Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.411087590649 19.253389835358
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang