Mulu Lodge
- Kapasiteit: 13 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Middel Street, Kingston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mulu Lodge is 'n bekostigbare gastehuis in die woonbuurt Kingston in Bellville, sowat 24 kilometer vanaf Kaapstad se middestad. Die gastehuis is ideaal vir vakansiegangers, toeriste en plaaslike inwoners wat op soek is na 'n kort verblyf, of relatief langer termyn verblyf.
Verblyf word gebied in Dubbel-, Luukse- en Gesinskamers, elk met sy eie en suite-stort, 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale en gratis WiFi-internettoegang.
Gaste sal die gebruik van 4 groot gemeenskaplike areas, sentrale, goed toegeruste selfsorgkombuis gedeel het. Gaste het toegang tot 'n swembadarea en buitebraaigeriewe. Gratis veilige parkeerplek word op die perseel voorsien op 'n eerste-kom-eerste-bedien-basis.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
2.7/5
Robert Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 36 Middel Street, Kingston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 13 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Middel Street, Kingston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang