Muluwa Lodge
Beskrywing
Die tente bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n waaier, 'n kluis, lugversorging, yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar ’n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor bespreking navraag by die instansie doen oor die toestand van die grondpad.
Geraasvlakke:
Hierdie instansie is in ’n wildlandgoed wat bekend is vir sy natuurlike skoonheid en rustigheid. Gaste moet asb. bedagsaam teenoor ander gaste en diere wees deur die geraasvlakke tot ’n minimum te hou. Musiek mag ongelukkig nie in die kamers gespeel word nie.
Ten volle gelisensieerde instansie:
Neem asb. kennis dat hierdie instansie ten volle gelisensieerd is en alkohol mag by ons gekoop word. Gaste mag nie die perseel betree met privaat drankies nie, uitsluitend fynproewers-wyn wat vooraf gereël is en waarvoor daar ’n kurkfooi sal wees.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamers bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 2 kinders. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook lugversorging, 'n kluis, 'n sitarea, 'n haardroër, WiFi, yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar ’n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor bespreking navraag by die instansie doen oor die toestand van die grondpad.
Geraasvlakke:
Hierdie instansie is in ’n wildlandgoed wat bekend is vir sy natuurlike skoonheid en rustigheid. Gaste moet asb. bedagsaam teenoor ander gaste en diere wees deur die geraasvlakke tot ’n minimum te hou. Musiek mag ongelukkig nie in die kamers gespeel word nie.
Ten volle gelisensieerde instansie:
Neem asb. kennis dat hierdie instansie ten volle gelisensieerd is en alkohol mag by ons gekoop word. Gaste mag nie die perseel betree met privaat drankies nie, uitsluitend fynproewers-wyn wat vooraf gereël is en waarvoor daar ’n kurkfooi sal wees.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Superior Familiekamers is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar oud. Die kamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed en enkelbeddens vir die kinders. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n kluis om waardevolle items in, 'n sitarea, haardroër, WiFi, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Elke eenheid het 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kinderbed vir 1
Stort, Bad, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar ’n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor bespreking navraag by die instansie doen oor die toestand van die grondpad.
Geraasvlakke:
Hierdie instansie is in ’n wildlandgoed wat bekend is vir sy natuurlike skoonheid en rustigheid. Gaste moet asb. bedagsaam teenoor ander gaste en diere wees deur die geraasvlakke tot ’n minimum te hou. Musiek mag ongelukkig nie in die kamers gespeel word nie.
Ten volle gelisensieerde instansie:
Neem asb. kennis dat hierdie instansie ten volle gelisensieerd is en alkohol mag by ons gekoop word. Gaste mag nie die perseel betree met privaat drankies nie, uitsluitend fynproewers-wyn wat vooraf gereël is en waarvoor daar ’n kurkfooi sal wees.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is ook lugversorging, 'n kluis, 'n sitarea, 'n haardroër, WiFi, yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie eenhede het hulle eie privaat ingang en 'n stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Bad, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar ’n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor bespreking navraag by die instansie doen oor die toestand van die grondpad.
Geraasvlakke:
Hierdie instansie is in ’n wildlandgoed wat bekend is vir sy natuurlike skoonheid en rustigheid. Gaste moet asb. bedagsaam teenoor ander gaste en diere wees deur die geraasvlakke tot ’n minimum te hou. Musiek mag ongelukkig nie in die kamers gespeel word nie.
Ten volle gelisensieerde instansie:
Neem asb. kennis dat hierdie instansie ten volle gelisensieerd is en alkohol mag by ons gekoop word. Gaste mag nie die perseel betree met privaat drankies nie, uitsluitend fynproewers-wyn wat vooraf gereël is en waarvoor daar ’n kurkfooi sal wees.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 54 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Curlews Road, Likweti Bushveld Estate, 10 km from White River, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang